HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 
 

  Sport

Dubbele wêreldkampioen!

Sport: 29 September 2017 By Die Pos-span/The Post team

Karla Grobler, oud-Warrie en hoofmeisie van Laerskool Warmbad, het die Sonskyndorp se naam hooggehou toe sy van 20-24 September aan die biathle- en triathle-wêreldkampioenskappe in Viveiro, Spanje, deelgeneem het.

Uitgeboul!

Sport: 22 September 2017 By Die Pos-span/The Post team

Laerskool Nylstroom se krieketspan het op Donderdag, 14 September, teen Laerskool Ellisras gespeel om die streekwenner te bepaal.

Rolbalsakeliga skop op Bela-Bela af

Sport: 15 September 2017 By Die Pos-span/The Post team

Die rolbalsakeliga het amptelik op Dinsdag, 12 September, by die Warmbad-rolbalklub afgeskop. Altesame 26 spanne — die meeste spanne wat tot op hede ingeskryf het — is op Dinsdag, 5 September, tydens ’n samekoms by die liga verwelkom.

Süllwald klim wêreldranglys

Sport: 08 September 2017 By Die Pos-span/The Post team

Wian Süllwald, oud-Warrie en voormalige junior driekamp-wêreldkampioen, het op Sater-dag, 26 Augustus, in Stockholm, Swede, tiende tydens die ITU-driekampwêreldreeks geëindig en daarmee seker gemaak dat daar kennis geneem word van hom.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 15 Desember 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017


Die Pos 22 Desember 2017

Is die skool waarin jou kind tans is, jou nommer een keuse skool?