HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Hengelkompetisie suksesvol


   29 March 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 310   l   22 days ago  

 

Pieter Senekal het die prys ontvang vir die swaarste vis wat tydens die kompetisie gevang is. Saam met hom is Morné Scherman. 


Laerskool Eugène N. Marais in Mookgophong se eerste rugbyspan het op Saterdag 17 Maart ’n hengelkompetisie gehou om geld in te samel vir hul toer na Marble Hall.

Die kompetisie is op Lud en Rouvé Bodemer se plaas aangebied en het afgesien van die reën en koue weer, baie hengelaars gelok. Die 20 seuns en hul afrigter, Morné Scherman, het aan Die Pos gesê hulle sien sommer baie uit na die toer.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories