HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Parespeltoernooi 'n groot sukses


   16 March 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 185   l   35 days ago  

 

Die manswenners van die gekose parespel was Flip Botha en Jan Greeff. Die naaswenners was Tollie Venter en Howard Holtzhausen, met Nick Pretorius en Leon Raath in die derde plek. Op die foto is Botha en Greeff ná die toernooi.


Die Warmbad-rolbalklub se gekose parespeltoernooi is op Donderdag 8 Februarie in Bela-Bela afgehandel, waarna klublede op Donderdag 1 Maart aan die enkelspelvoorgeetoernooi deelgeneem het. ’n Paar kampioene is uit die twee toernooie vereer.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories