HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Hardloop vir liefde


   09 February 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 67   l   13 days ago  

 


Die Warmbad-marathonklub bied op Dinsdag 13 Februarie ’n pretloop op die Alma-pad buite die dorp aan.

Aangesien die pretloop ’n dag voor Valentynsdag is, moet die deelnemers om 17:30 in rooi en wit by Laerskool Warmbad se koshuishekke in Robbertsonweg opdaag.

Die organiseerders sal waterpunte langs die roete hê en deelnemers kan kies of hulle aan die 5 km of 10 km-wedloop wil deelneem. Daar sal ook koeldrank wees vir diegene wat die pretloop voltooi.

Almal is welkom.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories