HOOFSTORIES: •   Reën veroorsaak skade; dam nog leeg   •   Sakke dagga gevind   •   Jong leerder vergruis kakebeen ná val   •   Grond op Vaalwater onwettig betree   •   Kontrakteur sê hy is omkoopgeld gevra   •   Afriforum maak dorp skoon terwyl werkers staak   •   Inwoners keelvol vir dienslewering   •   Liggiehuis lok van heinde en ver   •   Munisipale skuld moet beter bestuur word   •   Disabled people also need a future   •   Brief: vat inwoners vas oor vullis   •   Eskom krag-krisis afgeweer   •   Twee renosters buite Vaalwater gestroop   •   Quick recovery after reports of stolen vehicle   •   Organisation to equip youth with skills
 

 
 

 

Inwoners trotseer heuwels en ysige weer


   24 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 144   l   24 days ago  

 

Alice en Steven Coetzer.


Vier inwoners van Bela-Bela het verlede naweek aan die moordende Sky Run op Lady Grey deelgeneem.

Alice en Steven Coetzer, asook Pierre Smith en Kobus Deetlefs het dié uitdagende 100 km binne die voorgestelde 30 uur voltooi.

Die roete gaan oor onherbergsame heuwels en atlete moes soms deur sneeu hardloop. Van Reenen Cloete van Bela-Bela het die Sonskyndorpers langs die roete ondersteun.  

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       

 

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:

Die Pos se kantore sluit op Vrydag, 15 Desember 2017 en heropen weer op Maandag, 8 Januarie 2018.

GESEËNDE KERSFEES EN VOORSPOED VIR 2018 WORD AL ONS LESERS TOEGEWENS.


Ander stories