HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Voëlvry!


   10 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 214   l   3 months ago  

 

Op die foto is Louw Schmidt in aksie. Foto: Herman Steyn


Die onlangse Roedtan Rally het vir groot opwinding gesorg vir diegene wat verslaaf is aan adrenalien en spoed.

Louw Schmidt was die algehele wenner, Pieter Holi die senior motorfietswenner en Leon Jardine die wenner in die 250 cc-afdeling.

Die wenner van die ope vierwiel-afdeling was Stefan Swanepoel, die senior vierwielwenner Peet Swanepoel en by die vroue is Adi du Plessis as die wenner gekroon.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories