HOOFSTORIES: •   Man in hof ná mesaanval   •   Huismoeder van kinderhuis in hof ná vuishou   •   Nuwe speaker en hoofsweep gekies   •   Massapatrollie verhoog sigbare polisiëring   •   Sirens blaring during police chase   •   Nuwe baadjie vir GPF   •   Inwoner sterf in vliegongeluk   •   Mookgophong in duister gelaat   •   Wees versigtig vir dodelike 'zombiedwelm'   •   Verdagtes verdwyn met vuurwapens   •   N-nommerplate nou onwettig op SA-paaie   •   Brief: Mugabe se bedanking welkom   •   Biblioteek kry groot skenking   •   Klein Hansies bedank vir prestasies
 

 
 

 

Nylie-krieket kraai koning teen Phalaborwa


   20 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 151   l   35 days ago  

 

Die paaltjiewagter van die Nylies se eerste krieketspan, Stephan Rossouw, word hier deur sy spanmaats geluk gewens nadat hy ’n briljante vangskoot benut het waarvoor hy bykans 20 m ver moes hardloop. 


Laerskool Nylstroom se eerste krieketspan het op Donderdag, 12 Oktober, in Polokwane teen Laerskool Phalaborwa in die kwarteindronde gespeel.

Hulle het 195 lopies aangeteken en daarna hul opponente vir 81 lopies uitgehaal. Hulle het die wedstryd met 104 lopies gewen en deurgedring na die semifinaal.

Herman Steyn het die foto’s geneem.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories