HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Warries meet kragte


   11 August 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 158   l   5 months ago  

 

Ricardo Booysen, een van die Warries wat beseer was, kyk angstig saam met Kgothatso Sono, skrumskakel en skopper, die bal agterna op pad na die doelpale.


Hoërskool Warmbad se o.16-rugbyspan het op Saterdag, 5 Augustus, teen Hoërskool Kriel in die eerste ronde van die Virsekerbeker-toernooi gespeel.

Die Warries het met 14-8 gewen en speel eerskomende Saterdag in die kwarteindstryd teen die Blou Bulle in Pretoria in die afdeling vir mediumskole. Foto’s: Herman Steyn

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories