HOOFSTORIES: •   Gru-ongeluk eis twee lewens   •   Foreign nationals targeted   •   Dak van vulstasie windskeef ná trok stamp   •   Geen skoon oudit vir Limpopo-munisipaliteite   •   Nuwe selfoon-slenter   •   Narcotics anonymous wants to expand   •   SAPD-klopjag suksesvol   •   Human trafficking a 'multi-million industry'   •   Brief: Wat is die WARE waterprobleem?   •   Dansers wys hul staal   •   Vuurwarm skolerugby   •   Gholftoernooi in volle swang   •   Coetzee's keep cycling titles in family
 

 
 

 

Rolbalklub sluit winterseisoen op hoë noot af


   15 June 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 167   l   14 days ago  

 

Dié spelers van die Warmbad-klub het algeheel tweede geëindig. Voor is Rita Coetzee, vise-klubpresident van die Warmbad-klub, en Jaap Lindhout, Warmbad-klubpresident. Agter staan Pieter Steynberg, Kolie Ras, Annatjie Pieterse en Norman Bibbey.


Die Warmbad-rolbalklub het van 5-9 Junie hul 14de jaarlikse toernooi — tans bekend as die Warmbad-wintertoernooi — op die dorp aangebied.

Altesame 22 spanne van onder meer Pretoria, Mokopane, die Vrystaat en selfs Namibië het aan die toernooi deelgeneem.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories