HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Warmbad-sakeliga word al hoe gewilder


   21 April 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 107   l   6 months ago  

 

Die rolbossies-rolbalspan het die trofee vir die span met die beste spangees ontvang. Op die foto is Sonet du Plessis, Nicola Diener, Loraine Gower en Antoinette Louw. Marietha Peens was afwesig met die neem van die foto.


Die Warmbad-rolbalklub se sakeliga het op Dinsdag, 11 April, geëindig en die wenners van die liga het trofeë ontvang. Altesame 22 spanne het aan die liga deelgeneem.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories