HOOFSTORIES: •   Bekende boer sterf tragies   •   Leeus spring vergiftiging vry   •   Haarkapper dood in motorhuis gevind   •   Man by reservaat beroof en vasgebind   •   Fondsinsameling vir kankerlyertjie   •   Epilepsielyer breek rugwerwel   •   Bekende prokureur ontken skuld   •   Ongeluk eis vrou se lewe   •   Vrou met honderde katte vra hulp   •   Verkeersman rol motor   •   Diewe weer doenig op Noodhulp   •   Warries vier 70 goue jare   •   Vaalwater musician going places   •   Klub Helpmekaar groet staatmaker   •   Polisie hou bewusmakingsdag   •   Godsdiens steeds in skole   •   Spelers presteer goed tydens Bokkieweek   •   Local student studied in Cuba   •   Fly in weer ’n hoogtepunt
 

 
 

 

Laerskool Eugène N. Marais toegejuig


   03 February 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 271   l   5 months ago  

 

Die Bosbokke se leiers het by die huissport  van Laerskool Eugène N. Marais op Mookgophong se huissport op Woensdag, 18 Januarie, met handdoeke en strandballe opgedaag vir ’n luilekker dag op die “strand”.


Die opgewondenheid was tasbaar toe die leiers van Laerskool Eugène N. Marais op Mookgophong op Woensdag, 18 Januarie, luidkeels toegejuig is met hul verskyning tydens die huissport.

Nadat die twee spanne se leiers opgedaag het, het ’n groot gejuig losgebars. Die Koedoe-span het as oorwinnaars uit die stryd getree al het die Bosbokke in ’n stadium voorgeloop. Die Bosbokke het die sangbeker ingepalm. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories