HOOFSTORIES: •   Dorpe vir 'Dorp van die Jaar' benoem   •   Munisipaliteit soek hul geld terug!   •   Sluit van dienssentrum heroorweeg   •   Voormalige kaptein sterf aan hartaanval   •   Roodekuil-verdagte aangekeer   •   'Abandoned' police barracks a cause for concern   •   Kabeldiewe rig groot skade aan   •   Stinkstorie op Bospoort   •   Trotse eienaar van kieries leer by sy pa   •   Letter: Mayor has no answers for Bela-Bela   •   Plaaslike kunstenaar se werke ook oorsee bekend   •   Mamba verruil dorpslewe vir berge   •   Water crisis under control   •   Live life healthy   •   Laerskool vier halfeeu
 

 
 

 

Marathonklub sluit jaar op fikse noot af


   15 December 2016   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 483   

 

Die Warmbad-marathonklub het klublid Estelle Pohl vereer as die atleet van die jaar. Sy het veral geskitter by vanjaar se moordende Comrades-marathon waar sy ’n Bill Rowan-medalje losgehardloop het. Dit was haar heel eerste Comrades-marathon. Saam met haar is Neels Venter, voorsitter van die klub.


Die Warmbad-marathonklub op Bela-Bela het op Dinsdag, 6 Desember, die jaar met ’n ete en jaarvergadering by Forever Resorts op die dorp afgesluit.

Neels Venter, voorsitter van die klub, het gesê die jaar het vlot verloop en hy is dankbaar vir almal wat by die klub se pretdraf, asook by die Bela-Bela SuperSpar-marathon, hulp verleen het.

Die klublede sien baie uit na aanstaande jaar se Comrades-marathon en die Executive Mayor’s Race van Modimolle na Bela-Bela.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories