HOOFSTORIES: |
13 April 2018 l Die Pos-span/The Post team | l Views: 98 l 7 days ago |
Hoërskool Warmbad was tydens die April-vakansie die gasheer van die Nedstar-hokkiekliniek. Die voormalige Suid-Afrikaanse hokkiespeler, Craig Fulton, en sy vrou Natalie, het die baie gewilde kliniek aangebied. Altesame nege skole — 24 spanne en 310 spelers — het aan die kliniek deelgeneem. Die skole wat deelgeneem het, was die Project for the Establishment of Primary and Pre-Primary Schools (PEPPS), Hoërskole Piet Potgieter, Kroonstad (Bloues), Witteberg, Louis Trichardt, Ellisras, Curro Roodeplaat en Oos-Moot. Brian Myburgh, voormalige Suid-Afrikaanse doelwagter wat aan die 1996 Olimpiese Spele deelgeneem het, was een van die afrigters. Op die foto is Natalie, Craig en Elna van Aardt van Hoërskool Warmbad wat die kliniek help reël het.
’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing. |
0 Comments