HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 9 Februarie 2018


   09 February 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 84   l   3 months ago  

 

Twee oud-Warries het tydens Maandagaand 5 Februarie se Varsity-beker vir onderske-idelik die Shimlas en Maties gespeel. Henk Pretorius, ’n tweedejaar- BAgric student, het vir die Universiteit van die Vrystaat uitgedraf terwyl HJ Luüs, ’n derdejaar LLB-regstudent vir die Universiteit van Stellenbosch uitgedraf het. Die twee manne was saam op Laerskool Warmbad se skoolbanke en daarna was Pretorius in Afrikaans Hoër Seunskool en Luüs in Paarl Gimnasium. Maties het die wedstryd gemaklik met 56-21 beklink.


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories