HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Bosveld se slimkoppe skitter in matriek


   12 January 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 506   l   9 days ago  

 

Hoërskool Hans Strijdom - Hoërskool Hans Strijdom se Anneri Gravett het sewe onderskeidings ingepalm en Nico Genis agt. Hulle gaan albei aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus studeer. Anneri gaan BSc Gesondheidwetenskap en biokinetika studeer en Nico meganiese ingenieurswese.


Die Bosveld spog met ’n handvol slimkoppe wat die A’s ingeryg het tydens verlede jaar se matriekeksamen.

Lees ook:

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories