HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 12 Januarie 2018


   12 January 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 160   l   3 months ago  

 

Teagan Jones en Carol Read is twee oud-Warries wat in die afgelope matriek-eksamen geskitter het. Albei het aan Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria gematrikuleer. Teagan het A’s in ses vakke (Afrikaans, Engels, rekenaartoe-passingstegnologie, geskiedenis, visuele kunste en lewensoriëntering) behaal en Carol in vier (Engels, lewensoriëntering, geskiedenis en geografie). Teagan beoog om ’n oorbruggingsjaar te neem en daarna in die kunste te studeer en Carol is reeds by Tuks ingeskryf vir ’n B Ed-graad (senior fase).


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories