HOOFSTORIES: |
15 December 2017 l Die Pos-span/The Post team | l Views: 396 l 4 months ago |
Mari Botes (gr. 6) is die junior kultuurmeisie. Renza Boshoff, opvoedingsraads-lid, oorhandig die prys.
Die Waterberg skool vir CVO op Modimolle het hul jaarlikse prysuitdeling vir hul laer- en hoërskoolleerders gehou. Die jaar se uitblinkers is tydens dié geleentheid vereer. |
0 Comments