HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 10 November 2017


   10 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 118   l   3 months ago  

 

Die laerskoolleerders van die Abraham Kriel-kinderhuis op Modimolle is op Saterdag, 21 Oktober, met ’n boeresportdag, geskenke en ’n lekker ete daarna bederf. Dié dag is gereël deur Santie Fourie, ’n geliefde oudinwoner, wat jaarliks dié Kersgeselligheid met die hulp van ’n groep donateurs aanbied. Fourie se doelwit is om op dié dag met kinders te praat oor higiëne, goeie tafelmaniere, respek vir ander en dat kru taal nie aanvaarbaar is nie. 


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories