HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Warries op hul beste tydens 2017-matriekafskeid


   13 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 121   l   11 days ago  

 

Werner Roos en Meleasje Lotter het elegant gelyk by die matriekafskeid.


Hoërskool Warmbad se matrieks, uitgevat in hul mooiste, blinkste vere, het op Donderdag, 28 September, by Mooiplaas buite Bela-Bela, matriekafskeid gehou.

Die matrieks het weer vanjaar eers by die skool met hul praguitrustings gespog. Foto’s: H & M Photography

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories