HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 13 Oktober 2017


   13 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 79   l   11 days ago  

 

Hoërskool Warmbad se dramagroep, Antiek, het ’n A++-toekenning tydens die Eugène N. Marais-kultuurfees op Mookgophong en tydens die ATKV Waterberg-kunstefees verwerf. Die groep het ook goud tydens die nasionale eisteddfod-kompetisie verower en was deel van die Tshwane Youth Arts Festival.


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories