HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Nylies matriekafskeid 2017


   06 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 272   l   3 months ago  

 

Nicola Greyling en Petrus Van Staden van Hoërskool Nylstroom was tydens dié skool se matriekafskeid op Vrydag, 29 September,’n droompaartjie. Petrus is ’n kranige rugbyspeler wat vir die skool se eerste rugbyspan uitgedraf het en gekies is vir deelname aan die Bokkieweek 7’s in Oktober. Nicola wil aanstaande jaar graag wildbewaring studeer.


Hoërskool Nylstroom het op Donderdag, 28 September, hul matriekafskeid gehou.

Die matrieks het eers by die skool met hul pragtige uitrustings gepronk, waarna hulle na die pragtige Castle de Wildt net buite die dorp vertrek het om fees te vier. Foto's: Herman Steyn

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories