HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 

 
 

 

Oudleerders gaan vir goud


   14 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 124   l   9 months ago  

 

Lin-Marie Swanevelder, wat in 2013 gematrikuleer het, het in 2016 ’n Golden Key-toekenning ontvang. Sy het reeds haar MBW met sielkunde-graad voltooi en is tans besig met haar nagraadse onderwyssertifikaat (NGOS).


Oudleerders van Hoërskool Hans Strijdom het Golden Key-toekennings by die Noordwes-Universiteit ontvang vir hul akademiese prestasies. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories