HOOFSTORIES: •   Bekende boer sterf tragies   •   Leeus spring vergiftiging vry   •   Haarkapper dood in motorhuis gevind   •   Man by reservaat beroof en vasgebind   •   Fondsinsameling vir kankerlyertjie   •   Epilepsielyer breek rugwerwel   •   Bekende prokureur ontken skuld   •   Ongeluk eis vrou se lewe   •   Vrou met honderde katte vra hulp   •   Verkeersman rol motor   •   Diewe weer doenig op Noodhulp   •   Warries vier 70 goue jare   •   Vaalwater musician going places   •   Klub Helpmekaar groet staatmaker   •   Polisie hou bewusmakingsdag   •   Godsdiens steeds in skole   •   Spelers presteer goed tydens Bokkieweek   •   Local student studied in Cuba   •   Fly in weer ’n hoogtepunt
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 14 Julie 2017


   14 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 88   l   10 days ago  

 

Hierdie seunsgimnaste van Ecarté-gimnastiekklub het op Vrydag, 2 Junie, by die Limpopo-kampioenskap wat op Modimolle plaasgevind het, hulle staal gewys. Van hulle is ook gekies vir die span wat Limpopo op 23 en 24 Junie tydens die Noord-sone kampioenskap in Pretoria verteenwoordig het. Voor sit Francois Ferreira en Nicolas Swart (Limpopo-span). In die middel staan Mario Opperman (Limpopo-span), Fanie Venter, Corne Ferreira, HP van Heerden, Louis Erasmus (Limpopo-span) en AB van Tonder. Agter staan hul trotse afrigter Marinda Coetzer.

 


’n Gallery propvol prestasies van leerders in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories