HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 15 Junie 2017


   15 June 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 233   l   4 months ago  

 

Francois Jansen van Rensburg (15), ’n oudlleerder van Laerskool Warmbad, maak opslae in die gholfwêreld. Hy het einde Mei die Limpopo junior ope op Mokopane gewen. Francois is ook as een van die vier gholfers van die Universiteit van Pretoria (Tuks) se High Performance Centre wat gekies is om in Augustus as deel van die o.18-span aan die Suid-Afrikaanse skoletoernooi op Rustenburg deel te neem. Francois, wat met ’n voorgee van 1 speel, mik om vanjaar sy Springbokbaadjie in te palm. Op die foto is Francois tydens die onlangse PGA-kampioenskap wat in Gauteng aangebied is. Hy was gelukkig om saam met professionele gholfer Jaco van Zyl te speel en hulle span het amptelik tweede by dié toernooi geëindig.


’n Gallery propvol prestasies van leerders in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories