HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 9 Junie 2017


   09 June 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 178   l   2 months ago  

 

Hoërskool Warmbad se o.15-hokkiespan het op Vrydag, 19 Mei, teen Groblersdal Academy gespeel en met 3-0 gewen. Voor is Zannica Barnard, Jennalise Maguire, Jerry-Lee Jacobs, Juané Janse van Rensburg en Hlogi Mapheto. Agter staan Dineo Mokoka, Tanya Dodd, Jessica Otto (afrigter), Jessica Carr, Andria Themistocleous, Anri du Preez, Robin Brooker en Ratanang Morele.


’n Gallery propvol prestasies van leerders in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories