HOOFSTORIES: •   Dorp maak harte oop vir gesin   •   Advertensieborde-sage kry nie einde   •   Community demands clean water   •   Three dead in major accident   •   Girlfriend allegedly killed by ex-lover   •   Mayor reaches out   •   Streetlight globes found in private home   •   Lyndansers samel blikkieskos in vir ouetehuis   •   Nuwe landbouwetgewing 'n bedreiging   •   Commitment and dedication pays off   •   Hansie bring brons na SA-kampioenskap   •   Kolskote vir beste skuts
 

 
 

 

Jong dansers vaar goed


   21 April 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 89   l   7 days ago  

 

Die Bubblegum-dansgroep, Cynell Jansen van Rensburg, Kaylee Brent-Meek, Jané Cilliers, Tshegofatso Makhubela, Daniel Verster, Tarien Pelser, Jenna Nel en Emma Kriel, het ’n silwer medalje tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Johannesburg verower.


Die jong dansers van Wandi’s Dance Studio op Bela-Bela het aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir uitvoerende kunste in Johannesburg by die Nasrec—sentrum deelgeneem en puik presteer.

Die leerders het vir 33 items ingeskryf, wat gewissel het tussen solo’s, duette, klein groepe en produksies.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories