HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Leesstof vir boekwurms


   06 April 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 14   l   14 days ago  

 


Wat is lekkerder as om vroeg met ’n boek in die bed te klim met die aande wat begin koeler raak? 

Die Leeskring in Modimolle het weer in Maart ’n aantal nuwe boeke op hul rakke gepak. 

Die nuwe Afrikaanse boeke is Hans du Plessis se Tussen die klippe, Vita du Preez se Wilde Klawer, Elsa Joubert se Spertyd, Santie van der Merwe se Ver in die Wêreld Kittie en Rudie van Rensburg se Hans steek die Rubicon oor

Die Engelse boeke is Unspeakable van Sandra Brown, No Middle Name van Lee Child, The Last Tudor van Phillipa Gregory, Need You Dead van Peter James, Daughter of Castle Deverill van Santa Montifiore , The Thirst van Jo Nesbo en Harvesting the Heart van Jodi Piccoult. 

Vir meer inligting bel vir Marthie Alberts by tel. 082 441 9047 of by tel. (014) 717 5080 of vir Elsie Koch by tel. 072 249 1205.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories