HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Ho! (bene hou!)


   08 December 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 60   l   4 months ago  

 

Dié paar bittereinders het nogtans besluit om die bergpaaie om die dorp aan te durf. Die wedloop, waarin deelnemers in Kersklere en –kleure getooi moet wees, is uitgestel na Donderdag, 7 Desember, om 17:15. Foto: Herman Steyn


Die Warmbad-marathonklub se beoogde Kerswedloop, wat op Dinsdag, 5 Desember, op die Alma-pad buite Bela-Bela gehou sou word, moes uitgestel word.

Deelnemers was egter nie té teleurgesteld nie, want die deurdringende reën wat oor groot dele van die omgewing uitgesak het, was uiters welkom.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories