HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 

 
 

 

'Rugbykoors' in Waterberge


   14 July 2017   l   Andries van der Heyde    l   Views: 229   l   9 months ago  

 

Op die foto van links is David Louw (wat die rol van Simon Greeff vertolk), Sean van Noordwyk (Reitz Bekker in die program), Werner Coetzer (Blitz Vermeulen), Melissa Willering (Chrissie Bekker), Stephanie Baartman (Bibi) en Marijke van der Westhuizen (Maryke Baltramé). Foto: Andries van der Heyde


’n Paar bekendes van die kykNET-sepie, Getroud met Rugby, het Bela-Bela op Donderdag, 6 Julie, besoek.

Die akteurs is ’n blaaskans van die filmstel gegun om vakansiegangers by ATKV Klein-Kariba met verskeie aktiwiteite te vermaak.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories