HOOFSTORIES: •   Dorpe vir 'Dorp van die Jaar' benoem   •   Munisipaliteit soek hul geld terug!   •   Sluit van dienssentrum heroorweeg   •   Voormalige kaptein sterf aan hartaanval   •   Roodekuil-verdagte aangekeer   •   'Abandoned' police barracks a cause for concern   •   Kabeldiewe rig groot skade aan   •   Stinkstorie op Bospoort   •   Trotse eienaar van kieries leer by sy pa   •   Letter: Mayor has no answers for Bela-Bela   •   Plaaslike kunstenaar se werke ook oorsee bekend   •   Mamba verruil dorpslewe vir berge   •   Water crisis under control   •   Live life healthy   •   Laerskool vier halfeeu
 
 

  News

Dorpe vir 'Dorp van die Jaar' benoem

News: 17 March 2017 By Andries van der Heyde en Ronél van Jaarsveld

BELA-BELA en MODIMOLLE - Drie dorpe in Limpopo — Tzaneen, Modimolle en Bela-Bela — is as semifinaliste van die kykNET-program, Kwêla, se Dorp van die Jaar-kompetisie aangewys.

Roodekuil-verdagte aangekeer

News: 17 March 2017 By Andries van der Heyde

Die Bela-Bela-polisie, in samewerking met die Heritage Protection Group (HPG), het ’n verdagte in Mabopane, Pretoria, aangekeer in verband met die aanval en roof op John Ramalho (84) op Dinsdag, 24 Januarie, op Roodekuil buite Bela-Bela.

Stinkstorie op Bospoort

News: 17 March 2017 By Andries van der Heyde

Die Bospoort-omgewing op Bela-Bela sukkel reeds ’n geruime tyd met rioolprobleme — die mangate loop oor, dit ruik sleg en inwoners het aan Die Pos gesê hulle kan nie meer met die stank saamleef nie.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 10 Maart 2017

Besoek ons argief


Waterberg Leefstyl/Lifestyle 2016

Is jy trots om vir vreemdes die dorp te noem waar jy woon?