
Staan saam om die kroon te dra
Rodney Robinson, Modimolle, skryf:
As ’n inwoner van Modimolle vir die afgelope drie jaar, was ek bly dat Modimolle as finalis om as Dorp van die Jaar gekroon te word, aangewys is.
HOOFSTORIES: |
Letters |
Rodney Robinson, Modimolle, skryf:
As ’n inwoner van Modimolle vir die afgelope drie jaar, was ek bly dat Modimolle as finalis om as Dorp van die Jaar gekroon te word, aangewys is.
Paula en Gustav Nienaber, Modimolle, skryf:
Dankie aan almal wat ons ondersteun het met ons dogter, Naomi, se beproewing en heengaan.
Ek verstaan nie Gawie Richter se kommentaar in Die Pos van Vrydag 6 April oor my vorige brief (Donderdag 29 Maart) nie.
Karel Niewenhuis, adjunkprovinsiale leier: Vryheidsfront Plus, skryf:
Die woord rassisme is swaar gelaai met negatiewe konnotasies en word tans wê-reldwyd in moddergooiery tussen groepe van verskillende rasse gebruik.
Chris Marnewick, via e-pos, skryf:
Dit is seker maar per toeval dat ek by familie tussen Bela-Bela en Modimolle gekuier het juis die week nadat Die Pos van Donderdag 29 Maart my nuutste roman, Redelike twyfel, in die BoekePret-rubriek as ’n prys vir ’n gelukkige leser aangebied het.
Bishop Samson Makwarela, Phagameng, writes:
I wish to sincerely thank the police officers who assisted us after a break-in at our church, the Fraternal Full Gospel Church of Christ, in Phomolong, Extension 8.
Karel Niewenhuis, adjunkprovinsiale leier: Vryheidsfront Plus, skryf:
Deursigtigheid, as ’n sleutelbegrip in Suid-Afrika se politieke arena, word lukraak deur politici gebruik sonder om uitvoering daaraan te gee.
Gawie Richter, Modimolle, skryf:
Inwoners van die Modimolle-Mookgophong munisipale gebied wat gereeld maan-deliks hul rekeninge tot op die laaste sent betaal om afsluiting en afskakeling te voorkom, wil diegene wat ’n regspan aangestel het om Eskom tydelik van sy dreigemente te laat afsien, hartlik bedank.
Maritz Grobler, Settlers, skryf:
Ek verwys na die onderskrif van ’n foto oor die Pienaarsrivier wat in Die Pos van Donderdag 29 Maart verskyn het.
Die Pos 13 April 2018