HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 

 

  Letters

Onderwysstelsel is in groef

Letters: 26 January 2018 By Ons lesers skryf...

Adv. Anton Alberts (VF Plus-voorsitter) en dr. Wynand Boshoff (VF Plus-provinsiale leier: Noord-Kaap), skryf:

Suid-Afrika se basiese onderwysstelsel met sy verlaagde standaarde is bloot te gebrekkig om leerders na behore voor te berei vir naskoolse opleiding.

Spoedgrense is verwarrend

Letters: 12 January 2018 By Ons lesers skryf...

Jan Greeff, Bela-Bela, skryf:

Die spoedgrens op die R101 tussen Bela-Bela en Pretoria is ’n tipiese voorbeeld van padtekens wat motorryers rasend-raadop maak.

Riool besorg steeds kopsere

Letters: 12 January 2018 By Ons lesers skryf...

Besorgde inwoner, Mookgophong, skryf: 

Die rioolprobleem in Eerste Straat 112 op Mookgophong is al ’n geruime tyd (langer as vier weke) ’n baie groot probleem.

Wees veilig op die paaie

Letters: 15 December 2017 By Ons lesers skryf...

Gawie Richter, Bosveldsig, Modimolle, skryf:

Ons hoor jaarliks gedurende Kerstyd van noodlottige ongelukke op paaie wat voornemende padgebruikers met vrees vul. 

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 13 April 2018

Besoek ons argief


Waterberg Agri 2018

As jy die geld gehad het, sou jy nou ’n plaas in Suid-Afrika gekoop het?