HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 
 

  Letters

Noem my gerus maar oom

Letters: 08 December 2017 By Ons lesers skryf...

Kobus Versfeld, Pienaarsrivier, skryf:

Ek wil graag ook my stuiwer in hierdie Anti-tannie se armbeurs gooi (Los die “getannie” in Die Pos Vrydag, 1 Desember).

DA vra vir talle ondersoeke

Letters: 08 December 2017 By Ons lesers skryf...

Desiree van der Walt, DA-LP vir Bela-Bela, skryf:

Gun my die geleentheid om kortliks op berigte en briewe in Die Pos van Vrydag, 1 Desember, oor die dorp se gronddebakel te antwoord.

AfriForum oorhandig memoranda

Letters: 01 December 2017 By Ons lesers skryf...

Jaco Grobbelaar, distrikskoördineerder: AfriForum, Limpopo, skryf:

AfriForum se takke in Limpopo het op Dinsdag, 21 November, memoranda aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig.

Los die irriterende ‘getannie’

Letters: 01 December 2017 By Ons lesers skryf...

Anti-tannie, Modimolle, skryf:

Ek woon nou al byna sewe jaar op Modimolle en behoort teen hierdie tyd seker daaraan gewoond te wees, maar die aanspreekvorm “tannie” maak my elke keer woedend. 

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 15 Desember 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017


Die Pos 22 Desember 2017

Is die skool waarin jou kind tans is, jou nommer een keuse skool?