HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 
 

  Letters

Straf amptenare wat nie vir dienste betaal

Letters: 15 December 2017 By Ons lesers skryf...

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, skryf:

Die tyd het aangebreek dat burgemeesters en munisipale bestuurders se salarisse opgeskort word by munisipaliteite waar water en ander dienste gesny word weens die niebetaling daarvan.

AfriForum-buurtwagte hou massapatrollie

Letters: 15 December 2017 By Ons lesers skryf...

Jaco Grobbelaar, AfriForum-distrikkoördineerder, Limpopo, skryf:

Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte op Modimolle, Lephalale, Tzaneen, Bela-Bela en Marble Hall het op Saterdag, 2 Desember, ’n massapatrollie in Limpopo uitgevoer. 

Dankie vir betrokkenheid

Letters: 08 December 2017 By Ons lesers skryf...

Gerda van der Merwe, uitvoerende hoof: Abraham Kriel-kinderhuis, Modimolle, skryf:

Ontvang hiermee my opregte dank en waardering vir die wonderlike bydrae van R5 000 vanuit Die Pos se kinderfonds. 

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 15 Desember 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017


Die Pos 22 Desember 2017

Is die skool waarin jou kind tans is, jou nommer een keuse skool?