HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Dankie vir ondersteuning


   13 April 2018   l   Ons lesers skryf...    l   Views: 10   l   7 days ago  

 


Paula en Gustav Nienaber, Modimolle, skryf: 

Dankie aan almal wat ons ondersteun het met ons dogter, Naomi, se beproewing en heengaan. 

Ons wil almal bedank vir hul ondersteu-ning met gebede, belangstelling, woorde van bemoediging of troos, asook drukkies.

Ons ervaar steeds dat die lig wat God in ons lewe gee deur julle optrede soveel sterker oor ons skyn en ons ervaar genade daardeur.

Ons sê vir die Here dankie dat Hy ons in hierdie tyd so gedra het deur julle liefde en uitreik na ons. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories