HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Riool besorg steeds kopsere


   12 January 2018   l   Ons lesers skryf...    l   Views: 6   l   9 days ago  

 


Besorgde inwoner, Mookgophong, skryf: 

Die rioolprobleem in Eerste Straat 112 op Mookgophong is al ’n geruime tyd (langer as vier weke) ’n baie groot probleem.

Net sodra dit lyk asof die probleem iets van die verlede is, begin dit maar net weer van voor af. Dit raak nou ’n baie groot gesondheidsprobleem vir al die inwoners van die dorp.

Dit is al verskeie kere by die munisipaliteit, en ook aan Marlene van Staden, burge-meester, sowel as Hercules Louw van die DA aangemeld. 

Dit was in die verlede ook ’n probleem, en berigte, asook foto’s daarvan is in Die Pos-koerant geplaas. 

Is dit nie nou tyd dat iemand verantwoor-delikheid aanvaar en iets omtrent die saak doen nie, of moet daar nou eers siektes uitbreek?

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories