HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Geite en giere


   19 January 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 336   l   36 days ago  

 

Vier vrywilligers van Bela-Bela en Mookgophong het in Desember amptelik as kapelane in hul onderskeie dorpe gekwalifiseer. Kapelane staan traumaslagoffers by met berading onder die vaandel van die Kapelaansdiens van Suid-Afrika (Emergency services chaplaincy of South Africa). Op die foto is Gerhard Swart (Bela-Bela), Lizette van den Bergh (Mookgophong), Leana Ipland (Bela-Bela) en Pieter van den Bergh (Mookgophong). Mense wat die kapelane se dienste benodig, kan vir Martie de Jager bel by tel. 073 796 7478.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories