HOOFSTORIES: |
08 December 2017 l Die Pos-span/The Post team | l Views: 801 l 4 months ago |
Niël Bekker en Jeanne Emslie is op Saterdag, 30 September, op die wildsplaas Lunikhy buite Bela-Bela getroud. Niël is die seun van Tiaan en Jeanne Bekker van Modimolle en Jeanne se ouers is dr. Victor en Bea Emslie van Bela-Bela. Die egpaar vestig hulle in Pretoria.
Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge |
0 Comments