HOOFSTORIES: •   Skok ná speaker onverwags bedank   •   Diensverskaffer begaan flater met rekeninge   •   EFF plak nou op ander stuk grond   •   Eskom gaan nie krag sny   •   Ondersoek ná klagtes oor polisie   •   Bela-Bela-inwoners loop deur onder otm-boewe   •   GPF ontbind ná klagte teen hoof   •   'Doom-profeet' se verhoor begin   •   Vrou sterf op R101-pad   •   Poging tot plaasaanval glo vals alarm   •   Dorp moontlik sonder krag   •   Jagters vereer   •   Hoërskool Warmbad-leerders presteer   •   Atlete sweet tydens gewilde marathon
 

 
 

 

ONDERSTEUN ONS BOERE


   03 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 311   l   20 days ago  

 

The speaker Johann Abrie, mayor Marlene van Staden and chief whip Solly Motshwene of the Modimolle-Mookgophong Local Municipality in Limpopo support the national campaign on Monday against the spike in the senseless slaughtering of South African farmers.


Die Pos fokus hierdie week op ons boere en wil mense onder meer wil bewus maak van die terreuraanvalle op ons landbougemeenskap.

Ons het sake-ondernemings, politieke partye, liefdadigheidsorganisasies, skole en kerke wat op Maandag, 30 Oktober, deelgeneem aan die veldtog om swart aan te trek, genooi om foto’s vir die koerant te stuur.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories