HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Geite en giere


   06 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 128   l   3 months ago  

 

Die munisipale parkie in Hagenstraat op Modimolle is in ’n haglike toestand. Die Pos het reeds talle kere in die verlede oor dié parkie berig ná inwoners se klagtes. Die park se bankies was op Dinsdag, 3 Oktober, stukkend en groot hoeveelhede papiere en glasstukke het oral rondgelê. Vyf jong seuns wou tydens die skoolvakansie in die park speel, maar al die hekke was gesluit. Die parkie is in 2015 deur die munisipaliteit opgeknap, maar het gou weer onder vernielsugtiges deurgeloop. 

 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories