HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Geite en giere


   29 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 176   l   25 days ago  

 

Die Pos se lesersgebied spog dalk eersdaags met ’n paar nuwe kapelane. ’n Vierdagkursus is verlede week deur verteenwoordigers van die Emergency services Chaplaincy of South Africa (ESCSA) op Bela-Bela aanbied. Die kursus is gereël om die behoefte aan kapelane op Bela-Bela, Modimolle en Mookgophong te vul. Op die foto is Gerard Swart, Martie de Jager (kapelaanmentor en plaaslike verteenwoordiger van ESCSA), Leana Ipland, Delea Eksteen, Wilna Heymans, Lizette en Pieter van den Berg. Rodney Berry, besturende direkteur van die ESCSA, het die kursus waargeneem. Vir navrae bel vir De Jager by tel. 073 796 7478.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories