HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Fotografie - 22 September 2017


   22 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 154   l   3 months ago  

 

Hennie Louw se foto “Sir Bishop” was die wenner in die voëlskategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms. Hy het ook ’n meriete sertifikaat ontvang. Die klub vergader by die Marie Bergsma-saal op Modimolle. Vir meer inligting, bel Flick Lötter by tel. 084 588 5065.


Hiérdié week se foto's aangestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories