HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Fotografie - 11 Augustus 2017


   11 August 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 207   l   5 months ago  

 

Hennie Ludik se foto “Landing” het die seniorafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-klubbyeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Hennie Ludik by tel. 082 455 0215 of stuur ’n e-pos na hludik777@gmail.com(.)

 


Hiérdié week se foto's aangestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories