HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Geite en giere


   04 August 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 242   l   5 months ago  

 

Chantal Daling, ’n oud-Warrie is op Saterdag, 22 April, met Bradley Wise op haar ouers se plaas op die Springbokvlakte getroud. Soos dit nou die gewoonte is met die Daling-sussies het sy in die natuur langs ’n groot houtkruis tussen die lande getrou met die gaste wat op bale gesit het. Die voorgereg is ook in die natuur onder sambrele bedien waarna die onthaal in die swierig omskepte stoor was. Ds. Theuns Kriek se Ford-bakkie was die troukar met die bruidsmeisies agterop. Die egpaar vestig hulle in Johannesburg.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories