HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Geite en giere


   28 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 150   l   5 months ago  

 

Die Modimolle-polisie is op soek na Ntsoaki Alice Mabitsela, ook bekend as Pina. Sy is sedert Vrydag, 30 Junie, vermis nadat haar suster en tannie gesien het hoe sy Stephina’s Tavern in Phomolong saam met twee onbekende mans in ’n Toyota-bakkie verlaat het. Die 26-jarige vrou het ten tyde van haar verdwyning ’n denim, swart baadjie en swart skoene aangehad. Enigeen met inligting kan vir ao. AJ Pretorius bel by tel. 081 376 1899. 


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories