HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Fotografie - 28 Julie 2017


   28 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 176   l   2 months ago  

 

Die foto “Kokerboom” was die wenner in die landskappe-kategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Junie-byeenkoms. Die foto is deur Laurens Van der Merwe geneem. Hy het ’n meriete-sertifikaat ontvang en is aangewys as die junior maandwenner. Die klub vergader by die Marie Bergsma-saal op Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Flick Lötter by tel. 084 588 5065 of vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.


Hiérdié week se foto's gestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories