HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Fotografie - 21 Julie 2017


   21 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 154   l   5 months ago  

 

Die foto “Groot Maats” wat deur Mich Veldman geneem is, is as die wenner in die piktoriaalkategorie tydens die Bosveld-fotografieklub se Julie-byeenkoms aangewys. Hy is ook as senior maandwenner aangewys en het ’n meriete sertifikaat ontvang. Die klub vergader by die Marie Bergsma-saal op Modimolle. Vir meer inligting, bel Flick Lötter by tel. 084 588 5065 of vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006. 


Hiérdié week se foto's gestuur deur fotografieklubs in Die Pos se lesersgebied

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories