HOOFSTORIES: •   Eskom gee uitstel vir terugbetaling van skuld   •   Polisie steeds op moordenaars se spoor   •   Plaasaanvalle nie altyd rasgedrewe   •   Swerm bye dood talle diere op plaas   •   Groot klopjag 'n sukses   •   Mookgophong-projekte vorder goed   •   Sielkundiges in hegtenis geneem   •   GPF versterk polisie se hand   •   Vyf jaar vir moord op baba   •   'Onwettige immigrant' vasgetrek   •   'Mercy' for Zimbabweans   •   Brief: Hoekom is radio so stil oor plaasaanval?   •   Hoofartikel: Gooi kole!   •   ERFENISDAG - viering van reënboognasie   •   Kleuterskool blaas 40 kersies dood   •   Rugbyklub vereer spelers
 

 
 

 

Geite en giere


   07 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 92   l   2 months ago  

 

’n Ondergrondse waterpyp op die hoek van Mentzlaan en Reitzstraat op Bela-Bela het gebars nadat dit glo deur boomwortels beskadig is. Munisipale werkers het op Maandag, 3 Julie, begin om die skade te herstel. Die munisi-paliteit is reeds geruime tyd besig om ondergrondse pype op die dorp te vervang. Bela-Bela-inwoners word aangeraai om waterlekke aan te meld.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories