HOOFSTORIES: •   Bekende boer sterf tragies   •   Leeus spring vergiftiging vry   •   Haarkapper dood in motorhuis gevind   •   Man by reservaat beroof en vasgebind   •   Fondsinsameling vir kankerlyertjie   •   Epilepsielyer breek rugwerwel   •   Bekende prokureur ontken skuld   •   Ongeluk eis vrou se lewe   •   Vrou met honderde katte vra hulp   •   Verkeersman rol motor   •   Diewe weer doenig op Noodhulp   •   Warries vier 70 goue jare   •   Vaalwater musician going places   •   Klub Helpmekaar groet staatmaker   •   Polisie hou bewusmakingsdag   •   Godsdiens steeds in skole   •   Spelers presteer goed tydens Bokkieweek   •   Local student studied in Cuba   •   Fly in weer ’n hoogtepunt
 

 
 

 

Geite en giere


   30 June 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 124   l   24 days ago  

 

Gemeenskapskoerante van regoor die land het op Vrydag, 23 Junie, skouers geskuur tydens die jaarlikse Forum for Community Journalism (FCJ) se Excellence Awards-aand wat by Leriba Lodge in Centurion gehou is. Beoordelaars het werk wat in 2016 gelewer is in verskeie kategorieë soos harde nuus, ondersoekende joernalistiek, fotografie, beste voorblad, en dies meer beoordeel. Die Pos se joernalis op Modimolle, Ronél van Jaarsveld, het ’n gesamentlike derde plek in die kategorie vir harde nuus behaal.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories