HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Geite en giere


   15 June 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 149   l   4 months ago  

 

Die Modimolle-polisie is op soek na Nicholaas Hendrich du Preez, ook bekend as Nico. Volgens ao. James Findlay, woordvoerder van die Modimolle-polisie, het Du Preez in Mei by mense op Modimolle oorgeslaap. Hulle was onder die indruk dat hulle hom help, maar hy het na bewering daarna met ’n Samsung-selfoon en ’n tablet verdwyn. Enigeen met inligting kan ao. Eugene Clarence bel by tel. 082 943 1214.


Alledaagse, vreemde en buitengewone dinge.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories